Ons Klasse

Voorskoolse Klasse

Hier fokus ons op VOLRONDE ontwikkeling in die vorm van:

  • Drama: Rolspel, gediggies, mimiek, improvisasie ens
  • Kuns: Teken- en verftegnieke
  • Musiek: Basiese ritmiese-instrument vaardighede
  • Dans: Informele beweging en lyfgebruik
REGISTREER

Laerskool Klasse (Gr 1-7)

Weeklikse dramaklasse op skoolgronde wat spesialiseer in kunswedstryd, redenaars,

Laerskool Tienertoneel en algehele spel- en filmtegniek. Stimulasie sowel as prestasie is ons doel!

REGISTREER

Hoërskool Klasse

  • Geleentheidsafrigting vir Kunswedstryd en Redenaars
  • Dramatiese Kunste as addisionele vak (gr 10-12)
REGISTREER
TEKEN AAN VIR KLASSE

KONTAK ONS VIR MEER BESONDERHEDE

Thank you for your message. It has been sent.
There was an error trying to send your message. Please try again later.